<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><time_sig>4/4 Style: 093</time_sig>
<lyrics>[V1]
.G
 U Goedheid, Heer,
.     C       G
 Kan Ons Nie Peil Nie -
.               C       D       G
 Wie Word Daardeur Nie Diep Getref!
. G                     C       G
 Niks Anders Bring Vir Ons Die Heil Nie
.             C       D     G
 Ons Wil Ons Hart Tot U Verhef.

[C1]
.   G                D       G
   Aan U Alleen Ons Dank En Ere -
.  G               C      D
   U wat ons in U liefde lei
.  G                   C         G
   U Sal Ons Nooit Vergeet Nie, Here;
.  G         C     D        G
   U Wil Ons In U Waarheid Lei

[V2]
.G                  C     G
 U is die Heer wat ons gemaak het,
.            C       D         G
 voor U kom ons, u skepsels, staan;
.                    C        G
 U is die Heer wat steeds gewaak het,
.              C      D      G
 deur wie ons gans en al bestaan.

[C2]
.                    D        G
   U bring in ons gemoed die vrede,
.                        C     D
   U sterk ons gees met nuwe krag;
.  G               C        G
   U gee u lig ook oor ons rede -
.  G         C        D      G
   dis U van wie ons heil verwag.

[V3]
. G                 C     G
 Sou Ek, O Heer, U Nie Vereer Nie,
.          C        D       G
 Sou Ek U Goedheid Nie Verstaan ?
.                   C        G
 Sou U My Raad Gee, Ek Nie Leer Nie,
.            C    D         G
 Die Weg Wat U My Wys Nie Gaan?

[C3]
.                       D       G
   Nee, Heer, U Rig My Wil En Strewe;
.                    C    D
   U Woord Bly My Gedurig By.
.   G                C      G
   Vul Met U Liefde Ook My Lewe
.            C    D    G
   Om My In Alles U Te Wy.
.             C   D     D     G
   Om My In Alles U ....Te....Wy.

[P1]
.  C - G
   EINDE AKKOORDE</lyrics>
<title>U Goedheid Heer</title>
<tempo>98</tempo>
<key>G</key>
<aka>Lied twee-honderd</aka>
</song>